Pannekoek resepte

Maklike Pannekoek

Bestandele

3 Koppies Meel
2 Tl Botter
½ Tl Sout
3 Eiers
2 Koppies Water
1 Koppie Olie (Gooi Dit Heel Laaste In)

Meng Alles En Bak!

Pannekoek (Ansie Roesch)
1 Eier
1 Koppie Meel
¼ Koppie Olie
1 Tl Bakpoeier
Knippie Sout
1 Eetl Asyn
300ml Water

Pannekoek
1 Kop. Meelblom.
1 Teel. Bakpoeier.
Knippie Sout.
2 Eiers.
1/4 Kop. Kookolie.
1 1/2 Kop. Water.
Meng Alles Goed. Laat Staan ‘N Bietjie. Bak In Baie Min Olie. Strooi Kaneel En Suiker Oor.

Share Button

Leave a Reply