Bruin Gesondheids Beskuit

4 K ALL BRAN

2 K POAST TOASTIES

Maak alles fyn en meng

 

2 Kg BRUISMEEL

4 K BRUIN SUIKER

2 Tl SOUT

1 EL BAKPOEIER

Sif alles saam

 

1 K SEMELS

1 K NUTTY WHEAT

1K BRUINBROOD MEEL

½ K KLAPPER

½ K SONNEBLOM SAAD

½ K  KORENTE OF PITLOSE ROSYNE

½ K FYN GRONDBONE OF NEUTE

Meng die bestandele en meng al die boonste klomp bestandele saam

 

4 EIERS

1 K KOOK OLIE

4K KARRINGMELK

750Gr BOTTER OF BAK MARGERIEN GESMELT

Meng goed en meng met droe bestandele

 

MENG GOED EN DEEL IN 2 GELYKE DELE

SIT IN GESMEERDE OONDPANNE EN ROL GELYK

STROOI SESAME SAAD OOR EN ROL VAS MET ROLLER

DRUK MET “MASHER”

BAK IN VOORAF VEHITTE OOND VAN 180° C VIR ± ¾ UUR OF TOT GAAR

LAAT AFKOEL, SNY DEUR PAK OP RAKKE  EN DROOG UIT @70° of meer

 

Om net een pan te maak, halveer al die bestandele en bak soos bo

Share Button

Leave a Reply