Beskuit

1 Kg Bruismeel

500g Margerine

2 Eiers

500ml Karringmelk

3 Kop Allbran

1 Kop Sonneblomsaad

1 Teel Bakpoeier

1 Teel Vanilla

Knippie Sout

 

Smelt Die Botter, Laat Afkoel En Voeg Eiers, Karringmelk En Vanilla By.

Meng Al Die Droë Bestandele In Mengbak. Voeg Die Bottermengsel By. Meng. Gooi In Pan En Bak By 180 C Vir +-45min(Tot Gaar). Laat Afkoel Op Draadrak. Sny In Gewenste Grootte En Laat Oornag Uitdroog In Warmlaai.

Share Button

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>